Saartjie kyk na die moet-hê-stewel vir die seisoen en wys waar jy dit oral kan kry.

SAARTJIE shop

Gemak kraai dié winter koning met ‘n plat hak -  en wat is nou beter as ‘n stewel wat jy by 'n romp, rok én broek kan dra?

Die Chelsea-stewel is die winter se móét-hê! Dis mos elke vrou se droom om modieus en gemaklik te wees.

Mimco se advertensie veldtog  met chelsea-stewels Mimco se advertensieveldtog met Chelsea-stewels

Hier is Saartjie se top-keuses uit die Chelsea-stewels: