Danksy Chantelle kan enige vrou nou soos 'n ster lyk. Bekendes soos Oprah Winfrey is dol oor vormdrag, soos haar gunsteling, Spanx. Vir dié wat die heeltyd kameras op hulle gerig het, is dit 'n lewensredder, veral by glansgeleenthede soos die Oscars of die Grammys.

Die geheim is dat vandag se vormdrag so gemaklik is dat jy dit elke dag kan dra. Dus kan elke vrou so viets en ferm lyk soos haar gunsteling-aktrise.

Vandat Chantelle se wonder-onderklere in 2000 bekendgestel is, het dit 'n stapel-item in vrouens se klerekaste geword. Dit word gemaak van 'n mengsel kant, blink breistof en semi-ondeursigtige tulle en is beskikbaar is swart en vleeskleur.

Chantelle bied 'n verkeidenheid onderklere vir elke vorm en grootte. Pryse wissel vanaf R760 tot R1 750.

Skakel 082 935 8135 vir inligting.