"Ek het nog nooit vir iemand gewerk nie, ek was nog altyd my eie baas." - Yvonne Chaka Chaka, plaaslike sangeres wat onlangs 'n Sama-toekenning vir haar lewenslange bydrae tot Suid-Afrikaanse musiek gekry het. (Bron: Die Burger)