Tourist friendly & picnic ZAMAR is gestig in die hartjie van Stellenbosch. ‘n Groep passievolle jong musikante van Suid Afrika en oorsee het bymekaar gekom om ‘n unieke styl te ontwikkel wat beide traditioneel en kosmoplitaans is. Die vertoning neem die gehoor op toer na verskeie lande .