"By Josh wil ek 'n beter mens wees en my drome bewaarheid. Hy't respek vir almal. Hy maak my binnekind wakker en dít maak my vry. By hom kan ek myself wees. Hy veroordeel my nie." - Zuraida Jardine, radio- en TV-aanbieder oor haar man, Josh Lindberg, regisseur en teater-vervaardiger