Dis byna Kersfees en min dinge kry jou so vinnig in die feesbui as ’n nostalgiese Kersfilm ... 

via GIPHY

Kry jou springmielies reg, want hier is ’n lys van 10 films wat jou weer sal laat voel soos ’n kind voor Kersfees:

10. Elf (2003)

9. Meet me in Saint Louis (1944)

8. About a Boy (2002)

7. Home Alone (1990)

6. The Family Stone (2005)

5. It's a Wonderful Life (1946)

4. While you were Sleeping (1995)

3. Bridget Jones's Diary (2001)

2. The Holiday (2006)

1. Love Actually (2003)

En wat is ’n Desember-vakansie sonder Suid-Afrikaanse classics soos een van Leon Schuster se rolprente?

Wat is jou gunsteling-fliek in dié tyd?

Lees nou

Buster die bokser-hond wen Kersfees! Kyk die video hier

Vakansiebui: Ons gunsteling-Kersfeesadvertensies