Hier is net ’n paar van die vroue wat tussen 2008 en 2009 SARIE-voorbladsterre was, en toe weer ’n dekade later:

Natasha Sutherland

Natasha
Natasha Sutherland (SARIE Oktober 2008) FOTO Clinton Lubbe
Natasha Sutherland
Natasha Sutherland (Oktober 2008)

“Ek wil graag dink dat die lewe se oppe en affe intussen van my ’n beter aktrise gemaak het. Ek is wyser en het meer insig, en ek weet nou hoe om met meer as net woorde ’n boodskap oor te dra.” (SARIE Mei 2017).

Natasha Sutherland
Natasha Sutherland (SARIE Mei 2017) FOTO Leana Clunies-Ross
Natasha Sutherland (Mei 2017)
Natasha Sutherland (Mei 2017)


Cindy Nell-Roberts

Cindy Nel
Cindy Nell (Januarie 2019)

“Ek is ’n ander mens, die jare skaaf jou. Op 37 weet ek wie ek is, en ek is gemaklik daarmee. Ek sien ál meer die trend dat mense nie meer soseer vra 'wat wil ek wees' nie, maar 'wie wil ek wees'. Ek was van 15-jarige ouderdom af so besig om die 'wat wil ek wees' te doen, dat ek eintlik eers onlangs kon stilstaan en vra wie ek wil wees.” (SARIE Desember 2018)

Cindy Nell-Roberts (Desember 2018)
cindy nel
Cindy Nell-Roberts (SARIE Desember 2018) FOTO Marijke Willems


Amalia Uys

Amalia Uys
Amalia Uys (Maart 2009)

“Terugskouend besef ek nou hoe sterk ek oor die jare geword het. Op ’n sepiestel kry jy daagliks erkenning van die regisseur. Maar as jy vryskut werk soos ek die afgelope drie jaar, moet jy jou gut vertrou. Dit is moeilik.” (SARIE November 2018)

Amalia Uys
Amalia Uys (SARIE November 2018) FOTO Marijke Willems
Amalia Uys
Amalia Uys (November 2018)


Rolanda Marais

Rolanda Marais
Rolanda Marias (Julie 2009)

[Rolanda oor haar dogter Charlotte James]: “Ek wil haar toerus met selfvertroue, haar vertel sy kan enigiets doen, nes enige man. Sy moet lief wees vir ander, kan vergewe, deernis hê, haar vrou kan staan. Dit is tricky om die balans tussen sensitief en assertief te kry. My ouers was gelukkig goeie rolmodelle. Hulle het ons oopkop grootgemaak en toegelaat om ons eie besluite te neem. As ek ons kind só kan grootmaak, sal ek gelukkig wees.” (SARIE September 2017).

rolanda marais
Rolanda Marais (SARIE Januarie 2018) FOTO Leana Clunies-Ross
Rolanda Marais
Rolanda Marais (SARIE September 2017) FOTO: Leana Clunies-Ross
Rolanda Marais
Rolanda Marais (September 2017)


Vicky Davis

Vicky Davis (Oktober 2009)
vicky davis
Vicky Davis (SARIE Oktober 2009) FOTO Clinton Lubbe

[Oor SA] “As Afrikaanses moet ons verstaan waar ons in Suid-Afrika en Afrika inpas. Ons moet bly integreer en deel word van Afrika. Ons kan nie in ’n borrel leef nie. Dis nie Europa nie. As ons nie die werklikhede besef nie, gaan ons kinders ly. As ons wil hê hulle moet ’n goeie lewe in Afrika hê, sal ons hulle moet leer hoe hulle hier inpas en wat van hulle verwag word. Hulle sal eenheid moet bevorder en almal moet omarm.” (SARIE Desember 2018).

vicky davis
Vicky Davis (SARIE Desember 2018) FOTO Willem Lourens
Vicky Davis
Vicky Davis (SARIE Januarie 2018) FOTO Leana Clunies-Ross


Jana Kruger

Jana Strydom
Jana Strydom (SARIE Julie 2008) FOTO Clinton Lubbe
Jana Kruger
Jana Kruger (Julie 2008)

“Danksy my kinders het ek ’n reuse-metamorfose ondergaan. Ek is nie so selfsugtig soos wat ek vroeër was nie.” Sy en haar man, Hannes, leer hul kinders om bewustelik te leef. “Ons probeer ’n voorbeeld stel, sorteer dadelik probleme uit. Dit is nie altyd maklik nie, maar as jy nie bereid is om te werk aan jou verhoudings nie, gaan dinge nie gebeur nie.” (SARIE Augustus 2017)

sa
Jana Strydom (SARIE Augustus 2017) FOTO Leana Clunies-Ross
Jana Strydom (Augustus 2017)
Jana Strydom (Augustus 2017)


Diaan Lawrenson

Diaan Lawrenson (Mei 2008)
Diaan Lawrenson (Mei 2008)

Diaan neig na introversie. Hoe ouer sy raak, hoe makliker word dit egter om vriendskappe op stel te smee. “Ek het myself al geleer ... ek het ’n groot kopskuif gemaak. Ek het dit met Susters, Raaiselkind, selfs met Table Manners besef. Dat dit meer oor die menslike verhoudings as die werk gaan.” (SARIE Maart 2018)

diaan
Diaan Lawrenson (SARIE Maart 2018) FOTO Leana Clunies-Ross
Diaan Lawrenson (Maart 2018)
Diaan Lawrenson (Maart 2018)