"Ou Hollywood" verwys na die goue era van die filmbedryf met sy kenmerkende Hollywood-styl van films maak.

In dié tydperk het glansryke silwerdoeksterre gehore bekoor - en talle van hulle het sedertdien as't ware Hollywood-koninklikes geword.

Hier is 10 van ons gunsteling-sterre uit dié tydperk 

Marilyn Monroe

Marlon Brando

Gene Kelly

Veronica Lake

Patricia Neal

Bette Davis

Sidney Poitier

Ingrid Bergman

Clarke Gable

Marlene Dietrich