Mooi was nog nooit lelik nie. Hier is ’n lys van die 10 aantreklikste pa's in SA!

1. Nico Panagio is getroud met die aktrise Christi Panagio en hulle het twee dogters, Eva (4) en Shay (2).

nico panagio FOTO: Facebook

2. Janez Vermeiren het twee seuns,Vincent (1), saam met sy verloofde Juliana Vasconcelos, en Matisse (11), uit ’n vorige verhouding.

Janez, Matisse, Vincent en Juliana in Desember verlede jaar FOTO: Instagram  @janez_vermeiren Janez, Matisse, Vincent en Juliana in Desember verlede jaar
FOTO: Instagram @janez_vermeiren

3. Arno Carstens en sy vrou, Melanie, het ’n seun Hayden (3).

arno carstens

4. Michael Mol smeul al jare op ons TV-skerms. Hy is ook die pa van Joshua, Rachael en Naethan. Hy en sy vrou Jacqui is sedert 1994 getroud.

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

5. Die geliefde sanger en akteur Bobby van Jaarsveld is die pa van twee seuns, Sion (3) en Leben (2).

FOTO: Leana Clunies-Ross FOTO: Leana Clunies-Ross

6. Die rugbyheld Schalk Burger en sy vrou, Michelle, het ook twee seuns, Schalk Jr. (3) en Nicol (1).

schalk burger FOTO: Instagram

7. Dieter Voigt is bekend as TV-aanbieder en motiveringspreker. Sy dogtertjie is 3 en haar naam is Mijean.

Dieter en die vroue in sy lewe, Martelize en Mijean (2) FOTO: Samantha du Toit vir ST Photography Dieter en die vroue in sy lewe, Martelize en Mijean (3)
FOTO: Samantha du Toit vir ST Photography

8. Die sanger Heinz Winckler en sy vrou, Aletté, het drie seuns, Lian (byna 5), Simeon (3) en Reuben Jacques (1).

FOTO: Facebook  Salomé Coetzee Photography - Somerset West, Cape Town FOTO: Facebook Salomé Coetzee Photography - Somerset West, Cape Town

9. Die gewilde sanger Jak de Priester het twee kinders, Jamie (5) en Mija (4), saam met sy vrou, Michelle.

verskaf FOTO: Twitter

10: Joshua na die Reën het pas in November 2014 pa geword. Dit is die eerste kind vir hom en sy vrou, Danél. Die dogtertjie se naam is Anán, wat wolk beteken.

Joshua na die reen lees nou FOTO: Instagram

*Heinz, Jak en Joshua na die Reën is in die Junie-uitgawe van SARIE, waarin hulle vertel hoe hul kinders hul lewe met nuwe musiek, hoop en liefde vul. 

Lees ook: