Dié voorblaaie is bewys dat Anna-Mart van der Merwe immergroen is. Sy was die afgelope 17 jaar 15 keer op die voorblad van SARIE en die een is mooier as die ander!

Al het die modes, trends en selfs die mashoofde in dié tyd radikaal verander, bly Anna-Mart altyd ’n treffer op ons voorblad.

Blaai hier deur haar 15 SARIE-voorblaaie:

Anna-Mart is op die September-uitgawe wat nou te koop is. Laai dit HIER af.

Lees ook