Suid-Afrika se gewildste kunstenaars het saamgespan om die beste en mooiste liefdesliedjies op een CD te sit, spesiaal vir Valentynsdag en vir ?SARIE-lesers.

Met Jay & Lianie se ?gewilde duet “Toe stop my hart”, Bobby van Jaarsveld se “Love Song Letter” en Theuns Jordaan se “Namibsroos”, asook ?treffers van Bok van Blerk, Robbie Wessels, ons voorbladgesig
Karlien van Jaarsveld,
Riana Nel, Jannie Moolman, Eden, Coleske-broers en nog vele meer, is dit die grootste bederf ?waaraan jy kan dink.

GRATIS!

Met 15 volledige treffers, die meeste geskryf deur Johan Vorster en Ewald Coleske, beloof hierdie album om jou al die liefde te bring wat 2012 van jou gaan vra!

Karlien van Jaarsveld, voorbladgesig vir die Februarie-uitgawe