Kyk ook Juanita se nuwe Wit vlag-musiekvideo.

Nádine se liedjie “Perfect Time” ding nou mee om Switserland te verteenwoordig in die Eurovision-sangkompetisie! Kyk haar splinternuwe video. 

Bok van Blerk se nuutste album, My Kreet, is pas bekendgestel. En hier's 'n promo-video. Geniet!

En dan Jay se splinternuwe album, Solo, is warm nuus! En hier's die nuwe video.