7de Laan-akteur Francois Lensley is die toonbeeld van die stereotipiese macho-man: hy kampeer, jag, maak meubels, bou . . . Maar jy sal hom ook in sy kruietuin vind, of die kombuis, besig om uitjies in te le^ of konfyt te kook...

Hier's 5 dinge wat jy nie van hom geweet het nie...

1. Hy bly op kleinhoewe in Midrand waar hy houtmeubels, maak en inheemse en medisinale plante versamel.

2. Hy hou van konfyt kook en maak gereeld basiliekruid-pesto in tot-glasies waaroor sy pêlle mal is.

3. Hy kan Zoeloe praat.

4. Hy neem gereeld natuurfoto's met sy filmkamera.

5. Hy sal graag eendag sy eie wildsplaas wil hê, waar hy skoolkinders oor di enatuur kan leer.

Lees in jou Oktober-SARIE wat hy van die vrou in sy lewe sê...

Lees ook