Dis vakansietyd en alles is lekker - die weer, die kos, die geselskap.

Maar voor jy jou oë uitvee, is die beursie baie dunner en die nuwe jaar se skuld hoop op.

Hier’s ’n paar wenke om te spaar ...

En as jy dit regkry om dié Desember by jou begroting te hou, hou momentum!

Die beste is om reg deur die jaar te spaar aan ’n spesiale fonds, sê Stephan Buys, Hoof van Strategiese Samewerking by FNB Cash Investments.

“As jy deur die jaar elke maand R200 gespaar het, het jy in Desember ’n ekstra R2 400. En na gelang van jou spaarplan kan jy rente trek sodat dié bedrag nóg meer kan wees,” sê Stephan.

Bron: FNB Cash Investments.

Lees nou

Vakansiebui: Ons gunsteling-Kersfeesadvertensies

Volwasse ADHD: Jy kan meer geld uitgee in feestyd

Só vier Naas en Karen Botha Kersfees