Onthou om 7de Laan op 27 Mei te kyk - daar wag 'n gróót verrassing (dis nou buiten die meisies se pragtige rokke en 'n optrede deur die manne van Eden).

Het jy geweet?

7de Laan neem vandag sy

2 000ste episode 

op. Hou sarie.com môre (5 Mei) dop vir eksklusiewe foto's en lees meer oor van die Laan se bekendstes.