WAT IS DIE HOOGTEPUNTE VIR DIE 7DE LAAN-SPAN?

1. Felicity Fashions se modeparade

2. Zac en Wilmien in Santorini....en SARIE was daar!

3. Beslis die troues! Hilda en Oubaas, Charmaine en Neville, Dezi en Jan-Hendrik, Ryno en Emma, en meer onlangs Karien en Roelof. En dan die Emma-en-Jan-Hendrik-troue wat nie gebeur het nie omdat die bruid koue voete gekry het.

4. Oubaas wat wou leer dans by Madame Roxy.

5. Helena wat vir Dawid Greeff in Studio 7 skiet.

SARIE stap ook al 'n lang pad saam met 7de laan. Onthou julle dié voorblaaie?

NINA SWART

ELMA POSTMA

ANNA-MART VAN DER MERWE

BERTHA LE ROUX

CHRISTI PANAGIO

DIAAN LAWRENSON

QUINNE BROWN

AMALIA UYS


Geluk, 7de laan! Van 'n verjaardagmeisie, SARIE.

Besoek die 7de Laan webtuiste.