In vanaand (Woensdag 19 Mei) se episode:
"Altus is geskok deur Paula se ontboeseming.  Mandla is opgewonde, maar Xander steeds skepties oor die nuwe koerant.  Vanessa is positief oor die uitstalling.  San-Mari besef hoekom die ouens so nice is met haar & beplan wraak.  Charmaine en Matrone hoor dat Emma haar baba wil laat aanneem.  Gita gaan in kraam."

Hier's foto's van Gita wat in kraam gaan.