Vanaf 18 September om 7:30 nm. op kykNET sal jy kan 'aansit' by Die Nataniël Tafel'n reeks van dertien episodes vol kos, leefstyl, bekendes, komedie en vermaak. En die beste nuus is dat jý deel kan wees van hierdie magic.

Skryf jou gunsteling lente- of somerresep (een resep per inskrywing)hier op sarie.com in en staan 'n kans om as 'n gas jou gereg saam met Nataniël, te berei tydens een van die dertien episodes!

So, diep nou daardie treffer uit jou kosleêrs en klik om in te skryf.