Die gewilde aanbieder Roxy Burger en haar man, Neil Shraga, het onlangs ’n groot mylpaal gevier: Hul dogtertjie se eerste verjaardag.

Natuurlik kon die modieuse ma nie weerstaan om dit behoorlik te vier nie. Die tema? Coachella, die kleurvolle musiekfees wat elke jaar in Kalifornië gehou word. 

Maar in dié geval was dit "Adychella".

FOTO Instagram / Juls Bourne
FOTO Instagram / Just Nadia 89
FOTO Instagram / Jules Borne
FOTO Instagram / Juls Bourne

Klein Adrienne het alte lekker partytjie gehou saam met haar maatjies.

Ma en pa het nóg spesiale foto’s op Instagram gedeel.

Vroeër vanjaar het die Amerikaanse aktrise Nina Dobrev ook Coachella as tema gehad toe sy haar 30ste verjaardag vier.

View this post on Instagram

N•I•N•A•C•H•E•L•L•A

A post shared by Nina Dobrev (@nina) on