Die Suid-Afrikaanse krieketheld AB de Villiers gaan vir ’n tweede keer pa word!

’n Opgewonde AB het verlede week die nuus by ’n sportgeleentheid bekend gemaak, het Altaaf Kazi, woordvoerder van Krieket SA, aan SARIE.com bevestig.

AB en sy vrou, Danielle, het reeds ’n seun, klein AB. Die paartjie is in 2013 getroud. Dis nog onbekend of die nuweling ’n dogtertjie of ’n seuntjie is.

Baie geluk, AB en Danielle!

Kyk net die oulike foto's van die De Villiers-gesin:

Eager beaver

A photo posted by AB de Villiers (@abdevilliers17) on

Happy family in beautiful Cape Town.. @oakley

A photo posted by AB de Villiers (@abdevilliers17) on

Saying goodbye to 2016 A photo posted by Danielle de Villiers (@danielledevilliers) on

Lees nou

Het jy geweet dié celebs is ook kunstenaars?

Trouklokkies vir prins Harry en sy Meghan?

4 wenke om jou lob vars te hou