Die Afrikaanse sanger en pa Arno Jordaan is nogal lief vir adrenalien-inspuitings!

Arno het ’n valskermsprong gedoen en dié foto's van sy ervaring op Facebook gedeel. Hy skryf by dat hy op 'n hoogte van sowat 3 700 m (12 000 voet) uit die vliegtuig gespring het.

FOTO: Facebook  Arno Jordaan FOTO: Facebook Arno Jordaan

FOTO: Facebook  Arno Jordaan FOTO: Facebook Arno Jordaan

Wat sê jy? Hou jy van adrenaliensport? Sal jy ooit só iets probeer? Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons Facebook- of Twitter-blad!

Lees nou