Die span van Afrikaans is Groot hou Saterdagaand 'n Twitter-partytjie met die DVD van die konsert wat pas vrygestel is. Al wat jy hoef te doen is om Saterdagaand 'n partytjie of braai by jou huis te reël, en die Afrikaans is Groot-DVD om 19h00 te begin kyk. Sluit dan by die Afrikaans is Groot-span op Twitter aan en gesels saam.

Ons sien jou 19h00 Saterdagaand op Twitter!

Kyk hierdie videos vir 'n voorsmakie.