Verjaarsdag: 25 Augustus

Gunsteling-dis: Beef-lasagne (Probeer Herman se lekker lasagne)

Stokperdjie: Bergfiets ry en ander adrenalien-inspirasies

Wat inspireer jou? Mense wat ten spyte van hul tekortkomings groot prestasies bereik.

Ons het ook nie geweet dat Nico sulke lekker dans-moves het nie! SARIE-lesers het hom ook vroeër vanjaar gekies as hulle keuse vir 'n Suid-Afrikaanse James Bond!