Sy is op die oomblik te sien as Kate Ferreira in die SABC2-reeks Erfsondes. Maar by haar huis in Simonstad speel die Afrikaanse aktrise Jana Strydom Kruger pop met haar nuweling.

Jana, wat reeds die trotse ma van twee kinders is, het op 22 September haar dogtertjie, Anouk, verwelkom. En dit lyk of hierdie klein lyfie reeds diep in haar ma en pa, Hannes, se hart kom kruip het.

Jana het hierdie twee oulike foto's op sosiale media gedeel:


Ander bekendes het ook oulike foto's van hul kleingoed gedeel.

Die Afrikaanse aktrise Rolanda Marais

'Getting down on the dancefloor' just got a whole new meaning..... #weddingswithababy #momming

A post shared by Rolanda (@rolandamarais) on

Die Amerikaanse aktrise Katherine Heigl

Die Flits-aanbieder Rozanne McKenzie

Our special girl is 1 month old today. ???????? #babygirl #littlemissbishop #onemonthold #newborn

A post shared by Rozanne McKenzie (@rozmckinsta) on

Die Hollywood-ster Olivia Wilde