Hulle het dit geskiet by die Centurion Gautrein-stasie.

Oor die meisie in die video wil hy nog nie ’n woord rep nie, maar hier is solank van die agter-die-skerms-aksie.

Sy band bestaan uit Vinnie Henrico op dromme, Werner Bosman speel kitaar en Hodge is die baskitaarspeler.

Heinz en Vinnie Heinz en Werner
Heinz en Hodge
Hodge, Vinnie, Heinz en Werner
Vinnie en Heinz Agter die skerms by 24/7/365
Heinz Winckler Heinz Winckler
Heinz sing sy hart uit Hodge, Vinnie, Heinz en Werner
Hodge, Vinnie, Heinz en Werner