Bok van Blerk se nuutste album, My Kreet, se video is pas bekendgestel. En vir die video het hy sy hare gesny. Wat dink jy van Bok se nuwe haarstyl? Laat ons weet in die kommentaarboksie hieronder.

Bok se meisie, Hanna Grobler, speel ook saam met hom in die video en hier's 'n agter-die-skerms-kykie na die skiet van die video.