Ons kuier agter die skerm saam met ons voorbladgesig, 7de Laan-liefling Bertha le Roux, en sy verklap van haar gunstelinge ...

Betha saam met Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur FOTO: Phyllis Green Betha saam met Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur
FOTO: Phyllis Green

Bertha se gunsteling ....

... foto's

Ek kan nie leef sonder foto’s van my kinders op my foon nie.

Bertha le Roux Agter die skerms

... boek

the book thief Bertha le Roux Agter die skermsEk gaan deur fases van lees en dan weer TV-reekse kyk. My gunstelingskrywer is Karen Rose, maar ek was mal oor die boek The Book Thief deur Markus Zusak. Sover dit TV-reekse betref, is ek maar ’n Glee- en Grey’s Anatomy-meisie.

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

... drome

“Ek sal baie graag in ’n geskiedkundige stuk wil speel, iets soos Downton Abbey. Ek was mal oor die reeks.”

Downton abbey wallpaper Bertha le Roux Agter die skerms

... bederf

“Ek bederf myself met ’n DMK-gesigbehandeling. My lyf skilfer ek in die stort af met Mineral Sea Salt.”

acumasque_60ml DMK Alpha Acu Masque for Oily or Blemish Prone Skin (R391). Skakel 011 262 6120

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

Blaai deur dié galery vir nóg agter-die-skerm-foto's van Bertha se voorblad-fotosessie

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green FOTO: Phyllis Green

En die finale produk

Bertha le Roux Julie 2014 jul july