Hugo Ludik van die drieman-sanggroep ADAM se nuwe werk as Kwêla-aanbieder het hom geleer dit is net soveel pret voor die kamera as op die verhoog - maar dit is die pret ágter die kamera wat vir groot sports sorg!

Adam se 3 adonisse

Hy deel met ons sy agter die skerm-foto's van 'n insetsel wat onlangs in Namibië geskiet is:

Hugo Ludik

Hugo LudikHugo LudikHugo LudikHugo Ludik

Dié aantreklike donkerkop maak saam met sy mede-sangers van ADAM volgende jaar sy filmdebuut in die fliek Pad Na Jou Hart. "Ek is al lankal lus om my ander talente te benut," sê die sanger, wie se broer, Stefan Ludik, ook 'n sanger is en in Binneland speel.

Hugo Ludik nuwe Kwêla-aanbieder

Hugo Ludik