Die grimeerkunstenaar op dié fotosessie, Michel Ingoglia, het skakerings van pienk, perske en pers gebruik om Donnalee se ligbruin oë tot hul reg te laat kom.

Michel Ingoglia het Donnalee se grimering vir die voorbladsessie gedoen

Probeer die Bobbi Brown Caviar & Oyster Palette (R795) met soortgelyke skakering om dié voorkoms self te skep.

Donnalee by die filmskool in New YorkDonnalee agter die skerm

Wanneer sy nie klas gehad het nie, het sy in die flieks van ander studente aan die New York Film Academy gespeel! Hulle het op bekende plekke soos Times Square, Central Park en die ondergrondse treinstelsel (subway) verfilm.

Donnalee in New York

“Om te sien hoed ie stad van somer na herfs verander, was ’n gunsteling-ervaring Dit is mooier in die werklikheid as wat enige prentjie of fliek Dit kan uitbeeld,” sê Donnalee oor haar tyd in New York.

Donnalee agter die skerms

Donnalee en haarstilis, Karen van WyngaardDonnalee agter die skerms

KraleFanie Cronjé en Donnalee agter die skermsDonnalee en Fanie

Donnalee voor die kameraDonnalee agter die skerms

Donnalee agter die skermsDonnalee agter die skermsDonnalee agter die skermsDonnalee agter die skerms