In die nuutste SARIE KOS, wat van vandag af op die rak is, het Herman saam met die rugbylegende Mannetjies Roux, en -spelers Werner Kok en Juandré Kruger gekuier om bietjie rugby-inspirasie te kry voor die Wêreldbeker later vanjaar. 

Hier is ’n kykie agter die skerms tydens hul fotosessie

 Die nuwe SARIE KOS is van vandag af op die rak, laai dit hier af

sarie kos