Jy sal Steve Hofmeyr as die sexy Bruce Beyers in die TV-reeks Agter Elke Man onthou. En nou is hy en Sorina se TV-karakter (Die Flooze van 7de Laan) in een musiekvideo te sien.

Die liedjie is beskikbaar op SORINA/FLOOZE se nuwe album, "Ek watch jou".

Klik by www.sorina.co.za vir meer

Hier's 'n paar foto's uit die video (kyk die video hieronder)

Sorina Erasmus en Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr op die stel van Bruce & Die Flooze
Steve Hofmeyr op die stel van Bruce & Die Flooze