Die Oscar-bekroonde akteur is "baie optimisties", en het in 2010 vir 8 weke bestraling en chemoterapie ondergaan, berig www.people.com.

Douglas (65) is getroud met Catherine Zeta Jones en hulle het twee kinders saam, Dylan (10) en Carys (7). Hulle het onlangs hul 10de huweliksherdenking gevier. Douglas se ouer seun uit sy vorige huwelik, Cameron, is in April vir 5 jaar tronk toe gestuur vir dwelmverwante oortredings. (Bron: www.mirror.co.uk)

*Lees ook Minette Stone se blog: "Daar's 'n knop in my bors, wat nou?!"