Jong talentvolle aktrises betree elke dag die bedryf. Maar daar's ’n paar talentvolle veteraan-aktrises wat hulle nie oor werk hoef te bekommer nie. Hulle bewys ouderdom is net ’n nommer! 

Kan jy glo dié aktrises is bo 65?

Die The Gods Must Be Crazy-aktrise Sandra Prinsloo (68)

Sandra Prinsloo  FOTO Leana Clunies-Ross
FOTO Leana Clunies-Ross

Die Stepmom-aktrise Susan Sarandon (69)

Die The First Wives Club-aktrise Goldie Hawn (70)

Die Vir Altyd-aktrise Elize Cawood (65)

FOTO: Phyllis Green FOTO Phyllis Green

Die The Devil Wears Prada-aktrise Meryl Streep (67)

Die Funny Girl-aktrise en sangeres Barbra Streisand (74)

FOTO Instagram / @barbrastreisand FOTO Instagram / @barbrastreisand

Hier is nóg kunstenaars bo 65:

Lees nou

Barbra Streisand sing saam met Oscar-wenners

Cara Delevingne spog nou óók met ’n lob

Prins Harry se grootste berou