Corine du Toit en haar man, Raz Jensen, verwag 'n baba. Hulle het in April 2011 verloof geraak en later getrou. Hier's die eerste foto van hulle klein 'alien' soos Corine die foto beskryf.

En dit klink asof Raz nét weet hoe om na sy swanger vrou te kyk. Sy't onlangs getwiet:

On the couch, legs up, fire burning, husband making dinner #perksofbeingpregnant

Baie geluk, julle!

Baba du Toit Klein Baba du Toit (Foto: Twitter)