En sy kyk beslis nie terug nie, berig People.com

Sy't op Twitter laat weet dat sy darem verby die halfpadmerk is.

Wat is haar geheim? Sy's op die Organic Liaison-program, een wat sy self verlede jaar bekendgestel het. Van haar aanhangers het ook die moeilike pad saam met haar aangedurf. Hulle inspireer haar.

"Duisende mense het al sukses gehad met my nuwe program," het Alley (59) vir People-tydskrif gesê.
"Niks maak my meer gelukkig as om oor hulle persoonlike oorwinnings te lees nie. Hulle inspireer my op my pad na gewigverlies, en ek's dankbaar daarvoor."

Kirstie Alley

Kirstie voor haar dieet. (Bron: www.imdb.com)