Wil jy ook blog? Stuur jou blog-idee na louann.stone@sarie.com vir oorweging

Verhoudingblog deur Grete Becker Is jou verhouding in 'n doodloopstraat? Praat jy en jou maat te min? In dié nuwe blog gee Grete Becker,'n Imago-terapeut van Kaapstad, paartjies weekliks raad en perspektief tydens enige fase van 'n verhouding 185286690-570x623

"Daar's 'n tiener in my huis!"

“Ek is die ma van ’n 14-jarige seun. Need I say more . . . Maar, hy is my hart se punt. Sien, ek is ’n enkelma en moet letterlik pa staan vir al die vraagstukke: ‘Wanneer mag ’n mens ’n meisie soen?’ en tussendeur word daar ge-whatsapp . . .” Volg Carollize en haar tiener se reis deur sy 14de jaar. Tiener

Gary Rom-haarblog

Bekendes soos Melinda Bam, Karlien van Jaarsveld en Dunay van Heerden vertrou Gary Rom en sy span met hul hare. Nou blog die´ span van Gary Rom Hairdressing in Gauteng vir ons oor alles wat jy moet om jou hare mooi en gesond te hou.

Made with Repix (http://repix.it)

SAARTJIE se blog

Sy shop, sy wys vir jou straatstyl, sy is by elke plaaslike mode-bekendstelling en skryf oor die nuutste giere en trends op die loopplank. Volg haar op SARIE.com 

K6E61761-533x800

"En toe's daar vier!"

Anja van der Berg (32) is ’n ma wie se lewe handomkeer verander met die onverwagte nuus van no´g ’n baba. Boonop het haar man pas ’n nuwe werk in KwaZulu- Natal aanvaar en haar ondersteunings- netwerk sit honderde kilometers ver in Johannesburg! My gunsteling-toppie en my man laat my altyd lag!

Mariza se dieetblog

Jy het gedurig 101 vrae: Is klapperolie goed vir my? Hoe eet ek gesond uit? Wat moet ek eet om ’n plat maag te kry? . . . Al die´ vrae beantwoord dieetkundige Mariza van Zyl weekliks in haar dieetblog. Jy kan ook jou vrae vir haar aanlyn stuur.

sop_3_200w

010814SRM076