Pers as glanskleur
Sandra Bullock
(wenner, beste aktrise in 'n film, drama) het in 'n see van neutrale kleure die glans gesteel in haar helder-violet Bottega Veneta-aandrok met 'n sexy skederok.

Kort rokke
Hier het Ginnifer Goodwin van Big Love veral uitgestaan in haar sexy kobaltblou skemerkelkie-rok, ontwerp deur Vionnet.

Ligte perske-kleure
Nicole Kidman (van Nine) het geskitter in haar perskekleurige lingerie-geïnspireerde aandrok

Oop skouer
Julianne Moore wys haar lae halslyn in 'n pragtige swart Balenciaga-aandrok van satyn.

Swart skitter
Paula Patton was glansryk in 'n grys-en-swart-blinkers-aandrok deur Kaufmanfranco.

Metaal-blinkers
Anna Paquin
se goue-blinker Alexander McQueen-aandrok met sy asemrowende neklyn het die koppe laat draai.

Valle
Chloe Sevingy is benoem vir beste ondersteunende rol as aktrise en sy't pragtig gelyk in haar bandjielose ligpers aandrok met valle

Grys skakerings
Jenna Fisher van The Office het 'n wit sjiffon-aandrok met grys blinker-detail aangehad.

Bron: www.instyle.com

Al die wenners!

Hier's 'n lys van al die Golden Globe-wenners.