Wanneer Alice in die hasegat aftuimel, ontdek sy 'n opwindende onderwêreld vol karakters soos die gekke Mad Hatter (Johnny Depp), Cheshire Cat (Stephen Fry se stem), 'n stokende ruspe genaamd Absalom (Alan Rickman se stem), White Rabbit (Michael Sheen) die White Queen (Anne Hathaway) en haar boosaardige ouer suster wat die onderwêreld regeer, Queen of Hearts.

Besoek die Alice in Wonderland-webtuiste.

Raai wie speel die Red Queen?

Queen of Hearts (Wie&aposs dit?)