Nou kan jy jou mening gee - is haar nuwe haarstyl 'n treffer of 'n flop?

Los kommentaar onderaan dié artikel, of deel dit met ons op ons facebook- of Twitter-blad!

screen_shot_2013_09_02_at_2.54.32_pm_630w screen_shot_2013_09_02_at_8.11.35_am_630w

Alicia se lippe

Helder lippe soos op die hooffoto is hoogmode! Lees meer oor dié nuwe trend hier. Pienk lipstiffie is ook hier om te bly - lees hier hoe om pienk in jou klerekas en in jou grimeerkassie in te bring.