Die rooi tapyt is gister nogmaals uitgerol vir die jaarlikse American Music Awards. Dis 'n geleentheid waar bekendes gewoonlik 'n bietjie meer waag met minder formele uitrustings. 

Volgens Magdel Muller, SARIE-modestilis, het nie een bekende juis uitgestaan nie, maar al die groot name - Taylor Swift, Mariah Carey, Carrie Underwood en Jennifer Lopez - het soos gewoonlik stylvol en elegant gelyk.  

Hulle weet wat vir hulle werk, stem Dean Paulse, SARIE.com-skrywer. 

So het die bekendes gelyk

Taylor Swift

Getty Images/ Gallo Images

Jennifer Lopez

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Carrie Underwood

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Heidi Klum

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Mariah Carey

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Vanessa Hudgens

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Liza Koshy

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Dua Lipa

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Lauren Jauregui

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Tracee Ellis Ross

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Maar ai, daar was ook 'n paar skokke ... 

Amara La Negra

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Qveen Herby

FOTO Getty Images/ Gallo Images

Poppy

FOTO Getty Images/ Gallo Images