Dié foto het op 11 Mei 1929 in Vogue verskyn, net 'n maand voor die markte getuimel en die Groot Depressie ingesink het. Die foto het 'n tradisie geskep en sedertdien het elke Amerikaanse presidentsvrou   in Vogue verskyn. Almal, van Eleanor Roosevelt, Jacqueline Kennedy, Nancy Reagan tot Michelle Obama, was in die tydskrif

Michelle Obama begin nou haar tweede termyn as presidentsvrou, en is wyd geliefd onder Amerikaners en die res van die wêreld. As styl-ikoon is sy al deur Vanity Fair as een van die top-10-stylvolste vroue in die wêreld aangewys.

Klik hier vir 'n terugblik op die Amerika se Presidentsvroue in Vogue