"Joost en my familie het almal vir my spa-koeponne gekoop en ek gaan die hele oggend bederf word."

Hulle was dit almal eens dat sy ‘n groot bederf verdien en kans gegee moet word om weg te kom en haar selfoon ‘n bietjie af te skakel.

Ná haar hemelse oggend gaan sy die middag saam met haar gesin deurbring.