Dié amptelike Kersfoto's van prins George is pas deur sy ouers prins William en Kate Middleton vrygestel. Só berig die BBC.

Die foto's laat-November by Kensington Palace geneem. Die fotograaf was prins Harry se privaat sekretaris, Ed Lane Fox, wat ook 'n vryskutfotograaf is.

Prins George word binnekort ouboet wanneer sy boetie/sussie in April volgende jaar gebore word.

FOTO'S: Kate en William in New York

_79709533_princegeorge

Een jaar vir prins George - FOTO'S

_79710140_princegeorge1 _79710177_princegeorge2