In die nuutste uitgawe van SARIE vertel Andriëtte dat sy verloof is. Sy het, noudat die tydskrif beskikbaar is, die nuus op haar Facebook-blad gedeel.

Sy vertel uit haar hart uit waarom sy dié keer seker is, en jy kan uitsien na ’n pragtige fotosessie van haar en haar verloofde, Glynn.

Sy het dié foto op Facebook gedeel:

FOTO:  IAndriëtte Norman/Facebook   FOTO: IAndriëtte Norman/Facebook

As jy nie kan wag tot Maandag wanneer die Junie-uitgawe op die rak is nie, kan jy dit hier aflaai. 

JUN