Die Afrikaanse aktrise Angelique Gerber en haar drie kinders het vir eers sonnige Suid-Afrika gegroet om by manlief en pa Jacques Potgieter in Frankryk aan te sluit.

Jacques speel tans rugby vir die klub RC Toulonnais waar hy 'n twee jaar kontrak het.

Angelique, hul seuntjie, Jacques jr., en tweeling-dogtertjies, Annabelle en Olivia, gaan nou ook bietjie Franse kultuur ervaar.

Kyk net die oulike foto's:

View this post on Instagram

My hart

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

View this post on Instagram

Soooooo good to be reunited....??????????

A post shared by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on