Angelique Gerber en haar rugbyspeler-kêrel is verloof!

Angelique het dié goeie nuus op haar Instagram-blad gedeel. Sy en Jacques Potgieter is al vir sowat 14 maande ’n paartjie.

Dit sal Angelique se tweede huwelik wees. Sy was voorheen met Ben-G van Niekerk getroud.

In Love with this little girl! @angeliquegerber83 A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on

Lees nou