Hulle weet hoe om altyd op hul beste te lyk, veral voor die kamera. Daarom het ons van ons top-modelle gevra om hul skoonheidsgeheime met jou te deel.

Hier vertel Anri van der Linde, sangeres Rina Hugo se mooi dogter, hoe sy maak om jonger te lyk in 5 minute...