Klein Milan is vandag gebore. Dit is Arno en sy vrou, Lizanie, se eersteling en die opwinding was omtrent groot!

  Arno het vroeër vandag dít getwiet:

 

  Sangers en bekendes het vanoggend vir Arno en Lizanie goeie wense getwiet:

     

  Voorbereiding vir Baba Jordaan se koms:

  Lizanie en Bobby van Jaarsveld se vrou, Annatjie, by die première van As jy sing - sien nog foto's van dié geleentheid HIER.

  Hulle het vroeg al geskenke vir Baba Jordaan van familie en vriende gekry.

FOTO: Facebook FOTO: Facebook

Arno se broer Dewald was vroeër die jaar in ’n ernstige motorongeluk - lees meer hier. Hy sterk goed aan en is besig met rehabilitasie en herstel, sê Arno op sy Twitterblad.