Arno Jordaan en sy vrou Lizanie is bietjie meer as 'n jaar getroud. En nou is hulle reg vir hul volgende avontuur: 'n pienkvoet!

Arno Jordaan en LizanieArno Jordaan en Lizanie

BO: Arno oefen reeds hoe om pa te wees met vriende se seuntjie

Karlienvan Jaarsveld was vinnig om dié paartjie via Twitter geluk te wens

Karlien wens geluk

Arno Jordaan en Lizanie