Die Namibiese skoonheid en Victoria’s Secret Angel Behati Prinsloo verskyn op die voorblad van die nuutste uitgawe van die Brasiliaanse Vogue

"Ek is mal oor my voorblad," het die 26-jarige supermodel op haar Instagram-blad geskryf.

Behati Prinsloo

Dit is nie die eerste keer dat Behati se gesig op die voorblad van ’n Vogue-tydskrif verskyn nie.

Behati en Adam Levine, die hoofsanger van Maroon 5,isverlede jaar getroud en wil binnekort kinders hê.

FOTO: Instagram behatiprinsloo Boks vir sports by ’n 80's-partytjie. FOTO: Instagram behatiprinsloo

Lees ook